| Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland lyrics |
|
Kan jy my skroewe vir my vasdraai? Kan jy my albasters vir my find? Kan jy jou idee van normaal By jou gat opdruk? Kan jy? Kan jy Aberdeen spel? Kan iemand dalk 'n god bel En vir hom se ons het hom nie meer Nodig nie Kan jy? Kan jy Aberdeen spel? Reguleer my Roetineer my Plaas my in 'n boks en merk dit veilig Stuur my dan waarheen al die dose gaan Stuur my hemel toe Ek dink dis in die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland Dis hemel op die platteland |
| Lyrics provided by Lyricsty.com |