Voshaarnooi lyrics by Louis Van Rensburg with meaning. Voshaarnooi explained, official 2024 song lyrics | LyricsMode.com
Request & respond explanations
  • Don't understand the meaning of the song?
  • Highlight lyrics and request an explanation.
  • Click on highlighted lyrics to explain.
Louis Van Rensburg – Voshaarnooi lyrics
Bantam hom so en flennie die snare
Ek is verlief op die kind
Die son slaan vuur uit die sweetvoshare
Ek is verlief op die kind
Hoor jy meisie met die sweetvoshare
Verstaan jy die praat van die rankie snare
Ek is verlief op die kind
Lappa lei vir Bella koud, in Waboomskloof se geel bossies
Lappa maak vir Bella stout,
Met Hanepootse natrossies
Donkerrooi
die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar
My
hart blom wit vir die voshaarnooi
Pluk
heide van die rooiste rooi
Vir hierdie einste voshaarnooi
Bellabint
my meisiekind, this hartblom wit, die heiderooi
Bellabint my meisiekind, this hartblom wit, die heiderooi
Vir
jou my voshaar meisiekind
×



Lyrics taken from /lyrics/l/louis_van_rensburg/voshaarnooi.html

  • Email
  • Correct

Voshaarnooi meanings

Write about your feelings and thoughts about Voshaarnooi

Know what this song is about? Does it mean anything special hidden between the lines to you? Share your meaning with community, make it interesting and valuable. Make sure you've read our simple tips.
U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

Post meanings

U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

official video

Featured lyrics

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z