Tot Die Son Uitkom lyrics by Van Coke Kartel - original song full text. Official Tot Die Son Uitkom lyrics, 2024 version | LyricsMode.com
Request & respond explanations
  • Don't understand the meaning of the song?
  • Highlight lyrics and request an explanation.
  • Click on highlighted lyrics to explain.
Van Coke Kartel – Tot Die Son Uitkom lyrics
Sal ek jou beter kan verstaan
As ons saam hardloop deur die strate
En jy moet my hand vashou
As die wêreld rondom ons vergaan
En niemand hier verstaan my naam
Ek het nou my gedagtes oor
Om hierdie koue uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare what baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Ver van n normale dag
Ver van die werk
Hoe dink jy is dit moontlik
Dat ons hier kon uitkom
Sonder 'n rede
Sonder om te probeer
Ek het nou net vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare what baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek

Sonder 'n rede
Sonder om te probeer
Ek het nou net vir jou oor
Om die gedagtes uit te hou

Kom ons wag tot die son uitkom
Wind en blare what baklei
Tot die son uitkom
Hou jou stem stil terwyl ons wag
Tot die son uitkom

As dit klank is waarna jy soek
As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
Tot die son uitkom
Sal ons wag

As dit klank is waarna jy soek
As dit klank is waarna jy soek
Dink ek jy's op die regte plek
×



Lyrics taken from /lyrics/v/van_coke_kartel/tot_die_son_uitkom.html

  • Email
  • Correct

Tot Die Son Uitkom meanings

Write about your feelings and thoughts about Tot Die Son Uitkom

Know what this song is about? Does it mean anything special hidden between the lines to you? Share your meaning with community, make it interesting and valuable. Make sure you've read our simple tips.
U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

Post meanings

U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

official video

Featured lyrics

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z